2018 NagStap Wenners
- Chris Olivier
- Nov 20, 2018
- 1 min read

Baie geluk aan die NagStap wenners !
Eerste prys wenner Mariska Kruger sy wen ń tablet. 2de prys gaan aan Corniels Grobler hy wen ń geskenkbewys van Hamlin Lodge. Die langasems Colin en Jano wat die meeste rondtes gestap het wen elk ń fit bit - monitor. Die Gr 9-klas is die algehele wenners en sal op ń daguitstappie na Weesgerus gaan.
Comments