Graad 9`s besoek Ouetehuis
- Chris Olivier
- Nov 20, 2018
- 1 min read
Updated: Mar 15, 2019

Die graad 9's het vandag die ouetehuis gaan besoek en hulle gaan bederf met koek en tee.
Hulle het lekker liedjies gesing wat die ou mensies baie waardeer het! Ds Lourens het vir hulle geopen met skriflesing en gebed.
Comments