top of page

"IEB"- slaagsyfer beter as vorige jaar

Maroela Media se Nico Strydom het die volgende geskryf oor die 2018 uitslae:


Die slaagsyfer vir matrikulante wat die Onafhanklike Eksamenraad (IEB) se eksamen geskryf het, het effens verbeter vergeleke met verlede jaar se slaagsyfer.

Vanjaar se slaagsyfer is 98,76% teenoor die 98,67% van 2016. Soveel as 88,50% het toegang tot graadstudie behaal, 8,96% het vir toegang tot dipomastudie gekwalifiseer en 1,30% het toegang vir studie op die hoërsertifikaat-vlak behaal.



Gaan lees die volledige berig by:https://maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus/ieb-slaagsyfer-beter-as-vorige-jaar/

Comments


Commenting on this post isn't available anymore. Contact the site owner for more info.
  • White Instagram Icon

© Kopiereg 2023.Waterbergskool vir CVO   Alle Regte Voorbehou

Kontak Ons

Tel: +27 (0) 63 311 8379

e-Pos: waterbergkantoor@gmail.com

Adres

H/V Steve Tshwete & Boom Str    Nylstroom, Limpopo, 0510

Pluskode: 7CQ2+H2

GPS:  -24.711037, 28.4000k

bottom of page