Interne Redenaars
- Waterbergskool vir CVO
- May 15, 2019
- 1 min read
So lyk ons kinders wat weet hoe om te redeneer. Hier is ons interne redenaars se graadwenners:
Graad 1 - Juanel Visagie
Graad 2 - Luze Paul
Graad 3 - Melienke Vermaak
Graad 4 - Chiara Hugo
Graad 5 - Anzelle Coetser
Graad 6 - Maddison Hugo
Graad 7 - Henru Botha
Graad 8 - Annica Kruger
Graad 9 - Rene Jooste
Graad 10 - Adriaan Roets
Graad 11 - Mariska Kruger (Afwesig met foto)
Graad 12 - LJ Humphries
(die foto is geneem op "cartoon" dag en die kinders is soos karakters aangetrek)
Comentários