top of page

Snoepie onder nuwe "bestuur"


Juf. Joan Lindeque en Juf. Rianda van Niewenhuyzen is nou aan die stuur van ons snoepie. Hulle beoog om aan die kinders 'n lekkertjie te verkoop, want dit is darem 'n snoepie!!! Maar die mammas kan weer vergeet om brood te koop, want daar sal ook kos wees om die honger pyne te stil.

Ons snoepie leiers: Jo-Anne du Plessis, Annica Kruger & Rene Jooste help.

Kom ons ondersteun die SNOEPIE. Die geldjies gaan vir die skool

TROTS WATERBERGSKOOL VIR CVO!!!


Comments


  • White Instagram Icon

© Kopiereg 2023.Waterbergskool vir CVO   Alle Regte Voorbehou

Kontak Ons

Tel: +27 (0) 63 311 8379

e-Pos: waterbergkantoor@gmail.com

Adres

H/V Steve Tshwete & Boom Str    Nylstroom, Limpopo, 0510

Pluskode: 7CQ2+H2

GPS:  -24.711037, 28.4000k

bottom of page