Waterberg Kleuterland ook by Majuba
- Waterbergskool vir CVO
- Mar 8, 2019
- 1 min read
Waterberg Kleuterland was ook by Majuba verteenwoordig met 4jarige Lerize Botha wat self ook die "grote" Majuba berg uitgeklim het om haar medalje te verower.
Ons is trots op jou meisiekind!!!

Comments