top of page




Ontmoet ons personeel

Juffrou Retha Prinsloo
Skoolhoof
Mev. Retha Prinsloo is as onderwyser reeds jare lank by die skool betrokke. “Dit is altyd ‘n groot voorreg en ‘n verantwoordelikheid teenoor die kinders, personeel en ouers om ‘n skoolhoof te wees. Die opvoedkundige taak is ‘n voortdurende proses om gehalte onderwys te bied en om sport en kultuur te ontwikkel.”
Dit is haar doelwit om kinders op te voed in geloof, en te bemagtig met kennis en vaardighede sodat elkeen van hulle bekwaam is vir die eise wat die wêreld stel. “Goeie dissipline is ook baie belangrik.”




Rianda van Niewenhuyzen
Pieter Jordaan
Renee van der Westhuizen
Sonja le Roux




Joan Lindeque
Vera Viviers
Cecilia Botha
Marika Grobler


Elana Harris
Ilse Smit



Elize Bennett-Lessing
Nico Bronkhorst
Lida van der Merwe
Ontvangs & Administrasie
Terein
Finansies

Madelein Nel
Bemarking /Sport/Kultuur
bottom of page