top of page

Welkom by Waterbergskool vir CVO

“U WOORD MY LIG” is die treffende leuse van Waterbergskool vir CVO: die rigsnoer vir ons opvoeding én ons hele lewe. Die skoolwapen beeld ‘n aalwyn uit as simbool van die uniekheid van die Waterberge, maar ook die uniekheid van elke kind. Die ossewawiel dui op die verbintenis met ons volksgeskiedenis, maar ook op ‘n koersvaste beweging die toekoms in.

 

Waterbergskool het in 1995 in Nylstroom ontstaan toe ‘n stuk veld aan die rand van die dorp eers “getem” moes word om die eerste klasse te bou.

ONS MISSIE

Waterbergskool vir CVO is ‘n Afrikaanse Privaatskool wat deur uitnemende Bybelgefundeerde onderrig leerlinge bemagtig  om uitdagings vanuit die geborgenheid van die Christelik-volkseie leefwyse te bowe te kom en tot hulle volle potensiaal te ontwikkel.

Gys Pitzer HD PNG_edited.png
  • White Instagram Icon

© Kopiereg 2023.Waterbergskool vir CVO   Alle Regte Voorbehou

Kontak Ons

Tel: +27 (0) 63 311 8379

e-Pos: waterbergkantoor@gmail.com

Adres

H/V Steve Tshwete & Boom Str    Nylstroom, Limpopo, 0510

Pluskode: 7CQ2+H2

GPS:  -24.711037, 28.4000k

bottom of page