Sport

Die hoofdoel van sport is om ‘n balans tuis te bring tussen akademie en buitemuurse aktiwiteite.  Daar word deurgans gepoog om die aktiwiteite ‘n genotvolle belewenis te maak.

 

Elke aktiwiteit word benut as ‘n geleentheid tot opvoeding.

Daar word ‘n gesonde ewewig gehandhaaf tussen kompetisie en ontspanning.

Rugby

Krieket

Skaak

Netbal

Hokkie

Bokkieweek

Atlitiek

Landloop

Winterspele

  • White Instagram Icon

© Kopiereg 2023.Waterbergskool vir CVO   Alle Regte Voorbehou

Kontak Ons

Tel: +27 (0) 14 717 2032

Sel: +27 (0) 73 211 3594

e-Pos: info@waterbergskool.co.za

Adres

H/V Steve Tshwete & Boom Str    Nylstroom, Limpopo, 0510

Pluskode: 7CQ2+H2

GPS:  -24.711037, 28.4000k