Ons volg die ECD (vroëe kinder ontwikkelsprogram ) program "Day by Day" deur CAPS goedgekeur en word ook aanbeveel deur SAOU (SUID AFRIKAANSE ONDERWYS UNIE) met 32 gestruktueerde temas vir die jaar.
Klassies Van die doeke af– 3 jaar
4 – 5 jaar GR RR (gr 00)
Tye 07:00 – 17:00
Die volgende buitemuurse aktiwiteite is beskikbaar: