



Naskool Sentrum
Hier kry leerders die geleentheid om hul huiswerk onder toesig van bekwame personeel te voltooi en daarna te ontspan.
TYE
Maandag to Donderdag
14:00 – 17:00
ALGEMEEN
-
Leerlinge se kledingstukke en sakke moet asseblief duidelik gemerk wees.
-
Die naskoolsentrum is tydens die skoolvakansie gesluit.
-
Ons wil ons naskool ouers ook vriendelik versoek om nie in die skoolgronde in te ry om die kinders by die Naskool af te haal nie.
-
Ouers moet self hul kleuter by die Naskoolsentrum kom afhaal. Geen kleuter sal aan ‘n vreemde persoon afgegee word nie. Indien u nie self u kleuter kan kom haal nie, moet u skriftelik toestemming gee en reëlings tref met die naskool.
Vir Meer Inligting Skakel 072 595 6262
Busdiens
Die volgende bus dienste word aangebied:
​
Warmbad
Vertrek: 06:30 AM
Arriveer: 14:30 PM
Plek: Bela Bela Kliniek Parkeerarea (Agter Munisipaliteit - Spar).
​
​
​
ALGEMEEN
-
Die leerders se veiligheid is baie belangrik en daarom ontvang elke leerder die busreëls aan die begin van die jaar. Leerder teken en handig die dokument weer terug aan die busbestuurder. Elke oggend en middag word ‘n teenwoordigheidsbusregister afgemerk van leerders wat gebruik maak van die spesifieke bus.
​
​
Vir Meer Inligting Skakel Petrone by 076 657 0800
