top of page





DIE WATERBOK SKOOLKOERANT
Search


"Cartoon-Day"
Die skool het "cartoon" karakter dag gehad. Almal het dit baie geniet, en selfs die onderwysers het saam gespeel. Gaan kyk by ons Foto...

Waterbergskool vir CVO
May 21, 2019
Â


Snoepie onder nuwe "bestuur"
Juf. Joan Lindeque en Juf. Rianda van Niewenhuyzen is nou aan die stuur van ons snoepie. Hulle beoog om aan die kinders 'n lekkertjie te...

Waterbergskool vir CVO
May 10, 2019
Â


Vuurpylkompetisie
Ons het op Donderdag 9 Mei 'n vuurpylkompetisie by die skool gehad. Almal het dit baie geniet en lekker nat geword. Wenners was: Cecil...

Waterbergskool vir CVO
May 9, 2019
Â


2018 NagStap Wenners
Baie geluk aan die NagStap wenners ! Eerste prys wenner Mariska Kruger sy wen Å„ tablet. 2de prys gaan aan Corniels Grobler hy wen Å„...

Chris Olivier
Nov 20, 2018
Â


STROOMOP
Kom Fliek saam met Donnalee en Evan onder die strerre by CVO Waterberg 25 Sept 2018.

Chris Olivier
Aug 9, 2018
Â


Waterberg Voëljag 2018
Die 2018 Waterberg Voëljag was 'n reuse sukses. Die voëljag is nou 'n jaarlikse instelling. Hou die datums dop vir 2019 se voëljag.

Chris Olivier
Jul 14, 2018
Â
bottom of page