Bondedag
- Waterbergskool vir CVO
- May 18, 2019
- 1 min read
Op 17 & 18 Mei het ons seuns en dogters aan die Bondedag byeenkoms te CVO Gromar (in Groblersdal) deelgeneem.
Waterberg val onder die Sentraal streek saam met Brandwag CVO, Kleinfontein CVO, Moot CVO & Pretoria CVO. Ons streke ding dan teen mekaar deel.
Aangesien die Rugby meer spelers benodig val Sentraal en Noordwes Transvaal saam as Senwes, wat dan 'n 'magtige' span maak.
Comments