top of page

Zhaneardt kan Swem...

11 Jarige leerling, Zhaneardt Grahan van Waterbergskool vir CVO laat die water spat met elke byeenkoms.

Zhaneardt het die 28ste tot 31ste Maart 2019 in Germiston deelgeneem aan die "SA Level 3 Regional Age Group Championship", en het baie goed gedoen, en al sy PB's verbeter.

Hy het 2x 4de plekke, 2x 5de plekke, 1x 7de, 8ste en 'n 9de plek behaal oor die 4 dae. By die gala was ongeveer 700 swemmers, waarvan daar in sy ouderdom tot soveel as 115 swemmers was.



Comments


  • White Instagram Icon

© Kopiereg 2023.Waterbergskool vir CVO   Alle Regte Voorbehou

Kontak Ons

Tel: +27 (0) 63 311 8379

e-Pos: waterbergkantoor@gmail.com

Adres

H/V Steve Tshwete & Boom Str    Nylstroom, Limpopo, 0510

Pluskode: 7CQ2+H2

GPS:  -24.711037, 28.4000k

bottom of page