Landswye BCVO Redenaars en Kultuurfees
- Waterbergskool vir CVO
- Aug 21, 2019
- 2 min read
Op 16 & 17 Augustus 2019 het die BCVO Landswye Redenaars en Kultuurfees te CVO Skool Potgietersrus plaasgevind
BCVO Kultuurvoorsitter wil ‘n besondere woord van dank oordra aan almal vir die organisasie van die byeenkoms, moeite en werk wat hierin gesit is.
Spesiale dank aan CVO Potgietersrus vir die beskikbaarstelling van hulle fasiliteite en
ongelooflike gasvryheid.
Baie geluk aan elke deelnemer asook aan ouers en dankie vir die moeite wat aangegaan
is om kinders te bring vir deelname.
Die kinders het uitstaande talente en ons is baie trots op elkeen van julle.
Die byeenkoms was ‘n groot sukses en ons sien uit na 2020 se Fees.
Die Waterberskool vir CVO se uitslae is soos volg:
* Die Bosveldtjokkers (Sanggroep) = A+ (86.875%)
* Mia Prinsloo (FPA - 'n Ongelukkie) = A (83.625%)
* Melienke Vermaak (IS - Where do I begin) = B+ (76.75%)
Redenaars:
* Graad 3 - Melienke Vermaak (Grysheid Bring Wysheid) 76% = B+
* Graad 3 - Ockert Olivier (Rugby) 47.66% = E+
* Graad 4 - Mckayla Vermaak (Party mense se denke oor die lewe is leeg) 78% = B+
* Graad 5 - Anzelle Coetser (Noodsaaklikheid van 'n ouma en oupa) 78.66% = B+
* Graad 6 - Maddison Hugo (Oumas en oupas toon vreemde gedrag) 82% = A
* Graad 7 - Henru Botha (Doen dit nou want daar is nooit 'n perfekte tyd nie) 74.88% = B+
* Graad 7 - Elni Jooste (Is die koeël deur die kerk vir ons moedertaal) 69.77% = B
* Graad 9 - Ruben Doubell (Woede) 72.22% = B
* Graad 9 - Rene Jooste (Bobbejaan agter die bult gaan haal) 70.55% = B
* Graad 10 - Adriaan Roets (Christenskap 2019) 71.11% = B
* Graad 11 - Cecil Botha (Nou of Nooit) 72.66% = B
Baie Geluk!!! CVO Trots!!! Waterbergskool vir CVO!!!
Comments