top of page

MAJUBAFEES 2019

Die Slag van Majuba was die laaste van vier militêre botsings tussen Groot-Brittanje en die Boere van Transvaal gedurende die Eerste Vryheidsoorlog. Die klinkende oorwinning - en vernederede neerlaag vir die Britte - wat die Boere behaal het, het die Britte gedwing om Transvaal weer sy vryheid te gee, nadat dit op 12 April 1877 geannekseer is.

Waterbergskool vir CVO het in dankbaarheid die Slag van Majuba van 27 Februarie 1881 herdenk. Die kinders, onderwysers en ouers het dit baie geniet!!!


 
 
 

Comments


Commenting on this post isn't available anymore. Contact the site owner for more info.
  • White Instagram Icon

© Kopiereg 2023.Waterbergskool vir CVO   Alle Regte Voorbehou

Kontak Ons

Tel: +27 (0) 63 311 8379

e-Pos: waterbergkantoor@gmail.com

Adres

H/V Steve Tshwete & Boom Str    Nylstroom, Limpopo, 0510

Pluskode: 7CQ2+H2

GPS:  -24.711037, 28.4000k

bottom of page