Watersport Pretdag
- Waterbergskool vir CVO
- Mar 14, 2019
- 1 min read
'n Watersport Pretdag om die 1ste kwartaal mee af te sluit was 'n wonderlike ontspanning vir kinders en onderwysers.
Almal het die einde van die somer-son ingeneem en die vrolikheid geniet.
Kommentare